Friday, 19 August 2011

Tyd

Waarom gaan tyd so vinnig verby
Dis net 'n skynsel tussen jou en my.
Vreugde verdwyn
                   ..in
 Afskeid se wyn
En my trane gly glad
op die wyn se pad
Ek kan nie wys nie
Ek sal nie huil nie

Te diep die seer tussen jou en my

No comments:

Post a Comment