VLEIS RESEPTE met protein en kalorie mate

RESEPTE



Varktjops (gewoon)



500g  varktjops                                        
1 ui
1 tamatie
1 glas jogurt                        
Kruie ooreenkomstig dieet

Kalorieë    Proteine    Vet    Koolhidraat
     287            30g       30g         8g




Verhit die braaipan ooreenkomstig die reëls vir braai. Droog die tjops, geur volgens die dieet en laat dit vinnig bruin braai aan weerskante. Voeg die gekapte uie en tamaties by, draai die hitte na laag, bedek en laat omtrent 25 minute prut. Voeg jogurt by die 

                                                         pansap en laat kook

Kalfsvleis vir Oukêrel




500g kalfstjops  /filet
2 middelmatige uie
2 tamaties
sout,orego
Kalorieë    Proteine    Vet    Koolhidraat
     204            21g           10g         8g




Verhit die braaipan soos vir braai. Lat die vleis aan albei kante bruin braai. Draai die hitte na laag, bedek en laat 15 min prut. Draai vleis om, voeg die gekapte uie en heel tamatie by. Bedek en laat nog 15 min prut. Net voor opdien sprinkle sout liggies oor vleis en orego oor tamaties