Malvas wat nie blom: 1 EL Epsom sout op 1 liter water elke 2 weke . Ook goed vir plantjies wat moeilik ontkiem.
Roosmaryn: Volson EN half-skadu. Propagate from semi hardwood cuttings during active growing season. Feed lightly once a month (2:3:2)
Verf van Tuinpotte:
Uitgewaste voorkoms:- Skuur pot liggies af.Verdun waterbasisverf tot so dik soos dun room.Wend aan met klam lap,maar vee meeste van verf af en los effens dikker in groewe.
Roesvoorkoms:- Verf die pot met swart waterbasisverf en laat droog word.Verf ‘n laag roesverf aan.Laat droog word en verf 2de laag aan. Verf aktiveerder aan terwyl die 2de laag nog effens nat is.